Wat is erger? Misleiding vanuit die Christelike (insluitend Rooms Katoliek, waaruit Christendom ontstaan het) leer, die Messiaanse leer of Rabbynse Judaïsme? Lees mooi, vriend of vriendin. Hierdie is nie spesifieke leerstellings in elkeen van hierdie groepe nie. Hierdie is die MISLEIDING midde-in hierdie leerstellings – hetsy Christelik, Messiaans of Judaïsme! Lees verder: HebreeuseWortelsWorsteling
Author Archives: nuwelied
Onderskeiding van die Waarheid
Dit is derhalwe wysheid om alle kennis eers te evalueer voor dit geglo en toegepas word. Hierdie is ‘n goue reël wat in elke faset van ons lewe, en veral ten opsigte van ons geloofslewe, toegepas moet word. Lees verder: OnderskeidingWaarheid
Hater van Jode…!!?? Regtig!!??
Ek is al dikwels beskuldig as ‘n “Jode hater en veragter van Torah” , asook van antisemitisme en lastering teen die huis van Juda! Hierdie tipe van beskuldigings – wat eerder as beledigings beskou kan word – het ek van die leiers van die Messiaanse Beweging ontvang. Die rede vir dit? Omdat ek waarsku teen die gevare en die misleiding van Rabbynse Judaïsme. Lees verder: JodeHater
Rabbynse Judaïsme: Het Jy Geweet?
Die doel hiermee is om die onkunde oor Rabbynse Judaïsme wat by Christene, sowel as by gelowiges wat deel is van die Messiaanse Beweging bestaan, aan te spreek. Die bedoeling is slegs om feitelike inligting bekend te maak sodat elkeen ‘n ingeligde besluit kan neem of Rabbynse Judaïsme ‘n gevaar vir gelowiges wat Yeshua as Messias bely en navolg, inhou of nie! Lees verder: RabbynseJudaïsmeReeks
Aanval op PWL Vertaling
Dit is jammerlik dat ‘n teologiese akademikus, professor Chris L. De Wet van die Universiteit van Suid Afrika, ‘n aanval publiseer op Gerrie Coetzee en sy vertaling van die Bybel bekend as die ‘Pad Van Waarheid Tot Die Lewe’ (PWL) sonder om, soos die Woord ons leer, eers die saak direk met Gerrie op te neem. Sou hierdie heel basiese opdrag uitgevoer gewees het, dan kon menige van die verkeerde afleidings en stellings deur De Wet aangaande die vertaling en bronne dalk opgeklaar gewees het, veral kon die totale vals beskuldiging dat PWL met die Lamsa-Bybel ‘n verbintenis het as ‘n opsetlike en kwaadwillige vergelyking uitgewys gewees het. Lees verder: AanvalOpPWL
Doen Eers ‘n Kosteberekening
Dit is so maklik om te sê: Ek is ‘n dissipel van Yeshua! Maar verstaan ons regtig wat is die vereiste om ‘n dissipel te wees? Kwalifiseer ons volgens Yeshua se vereistes om ‘n dissipel van Hom genoem te word? Lees verder: GB2.16Kosteberekening
Who Is Your Rabbi?
From the Hebrew Teaching Group (HTG) the following communication was received: Believers from the house of Israel, also known as Ephraim or Joseph, who is generally known as ‘Messianics’, is commanded by the Torah to listen and learn from the House of Judah. My question, and I trust yours also, is whether Yeshua would agree with this statement from HTG. Read more: Jan16WhoIsYourRabbi
Wie Is Jood? Wie is Israel?
Is al die hedendaagse Jode (Israeliete), selfs die wat in Israel bly, wel almal afstammelinge van Abraham, Isak en Jakob? Wie is die ware Israel? Hierdie is vrae wat ons moet kan beantwoord soos ons die einde van dae bereik! Lees verder: GB.Nov15WieJoodIsrael
Wie Is Jou Rabbi?
In ‘n onlangse skrywe wat van die Hebrew Roots Teaching Institute (HRTI) ontvang is, maak hulle die volgende stelling: Believers from the house of Israel, also known as Ephraim or Joseph, who is generally known as ‘Messianics’, is commanded by the Torah to listen and learn from the House of Judah. Die vraag wat ek vra, en hopelik jy ook, is of Yeshua met hierdie skrywe (‘opdrag’) van HRTI sal saamstem? Lees verder: Okt15Leermeester
Yom Teruah of Rosh HaShanah?
Rabbynse Judaïsme noem Yom Teruah ook Rosh HaShanah. Het jy jouself al ooit gevra wat die oorsprong van Rosh Hashanah is en of dit volgens die Skrifte bewys kan word? Is dit deel van YHVH se Vasgestelde Tye? Lees verder: Yom Teruah of Rosh HaShanah