Nuwelied

Nuwelied

Main menu

Skip to primary content
Skip to secondary content
  • Tuisblad
    • Geloofsverklaring
    • God se Kalender
    • #2156 (no title)
  • Bybelstudie
    • Die Feestye van God
    • Die Afgesonderde Naam.
    • Die Shabbat
    • Noag, Die Nefilim en Eindtye
    • Bloed in God se Raadsplan
    • Torah en Genade.
    • Verbond van genade
    • YHVH se Voedselvoorskrifte.
  • Geloofsbrood
    • 2019-2020
    • 2014-2018
    • 2009-2013
    • Misleiding van Kersfees
    • Pesag (Paasfees)
  • Torahstudie
    • Torahskriflesing
    • Torahbespreking
    • Ons Hebreeuse Wortels
    • Sluit Aan
  • Bedieninge
    • Pad van Waarheid
  • Silwer Trompet
  • Radio ST
  • Kontak

Category Archives: Die Shabbat

Bybelstudie

Post navigation

← Older posts

Les 1: Instelling van die Shabbat

Posted on April 14, 2012 by nuwelied
Reply

Die doel van hierdie studie is om die shabbat en die shabbatsgebod te ondersoek en duidelikheid te kry of Sodagaanbidding die shabbat vervang het. Wanneer ons met die waarheid in YHVH se Woord gekonfronteer word, word ons gedwing om `n besluit te neem, want die Woord gaan ons oordeel. Lees Verder: Les 1: Shabbat Instelling

Posted in Die Shabbat | Leave a reply

Les 2: Hoekom Onderhou ons die Shabbat?

Posted on April 12, 2012 by nuwelied
Reply

Die Shabbat is YHVH se oomblik in tyd wat spesiaal opsy gesit word en waar Hy saam met die mens wil rus (shabbat). Dit is ‘n ewige instelling en deel van YHVH se skepping. Hy sal dit nie verander nie, want Hy is gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde (Heb. 13:8). Lees verder: Les 2: Shabbat Onderhou

Posted in Die Shabbat | Leave a reply

Les 3: Die Wyse om die Shabbat te Gedenk

Posted on April 10, 2012 by nuwelied
Reply

Die eerste opdrag aangaande die Shabbat is dat ons dit moet gedenk. Gedenk is nie net iets wat jy onthou nie. Nee, gedenk gaan gepaard met ‘n handeling (aksie) wat ‘n getuienis en bevestiging is van dit wat jy onthou. Lees Verder: Les 3:Shabbat Wyse Gedenk

Posted in Die Shabbat | Leave a reply

Les 4: Messias, die Hervormer van die Shabbat

Posted on April 8, 2012 by nuwelied
Reply

Yeshua het nie die shabbatsgebod tot niet verklaar nie, maar Hy kan as die Hervormer  van die ware shabbat beskou word. Lees Verder: Les 4: Shabbat Hervormer

Posted in Die Shabbat | Leave a reply

Les 5: Die Shabbatsgebod: Groot en Roemryk

Posted on April 7, 2012 by nuwelied
Reply

Dit het die Vader behaag om die Torah te verheerlik en dit majestueus deur Yeshua te maak, want Hy is die Torah wat vlees geword het en onder ons kom woon het (Joh. 1:1 en 14). Die shabbat is deel hiervan. Lees verder: Les 5: Shabbat Groot Roemryk

Posted in Die Shabbat | Leave a reply

Les 6: Die Gees van Ongehoorsaamheid

Posted on April 6, 2012 by nuwelied
Reply

Die shabbat is die teken dat YHVH alles in 6 dae geskape het en ook ‘n teken dat ons kan weet dat YHVH ons God is (Eseg. 20:20).Die gees wat in die wêreld aan die werk is, wil juis die teken van die shabbat uitwis. Lees Verder: Les 6 Shabbat Ongehoorsaamheid

Posted in Die Shabbat | Leave a reply

Les 7: Die Shabbat en die Hernieude (Nuwe) Verbond

Posted on April 4, 2012 by nuwelied
Reply

Aanvanklik het die gemeente van Handelinge hoofsaaklik uit Jode bestaan. Die vraag is dus of hulle steeds die Shabbatsgebod gedenk en afgesonder (geheilig) het en of hulle die Shabbat met Sondagaanbidding vervang het? Lees verder: Les7: Shabbat Nuwe Verbond

Posted in Die Shabbat | Leave a reply

Les 8: Die Geskiedenis en die Shabbat

Posted on April 3, 2012 by nuwelied
Reply

Die opheffing van die Shabbat en die vervanging daarvan met Sondagaanbidding, asook die wegdoening van YHVH se feeste en die vervanging daarvan met mensgemaakte feeste, het geleidelik oor tyd plaasgevind. Hierdie geskiedenis sal kortliks bespreek word. Lees verder: Les 8: Geskiedenis en Shabbat

Posted in Die Shabbat | Leave a reply

Les 9: Die Shabbat en Leerstellings van Mense.

Posted on April 2, 2012 by nuwelied
Reply

Die woorde van Yeshua Messias weerklink steeds vandag in menige kerkgebou, naamlik: Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is!! Lees verder: Les9:Shabbat en Leerstellings Mense

Posted in Die Shabbat | Leave a reply

Les 10: Handleiding om Shabbat te Gedenk

Posted on April 1, 2012 by nuwelied
Reply

Die doel van hierdie handleiding is ‘n poging om die vraag insake hoe die Shabbat op gepaste wyse begin kan word, te antwoord. Lees verder: Les10ShabbatViering

Posted in Die Shabbat | Leave a reply

Post navigation

← Older posts

Nuuste Publikasie

  • Riglyne tot die verwelkomimg van die Shabbat
  • Hanukkah – Fees van Ligte: Herbesin
  • Is gehoorsaamheid aan God se Torah (reëls) belangrik vir redding?
  • In die Voetspore van die Gemeente van Handelinge.
  • Die Tel van die Omer

Argiewe

  • February 2021
  • December 2020
  • November 2020
  • September 2020
  • June 2020
  • May 2020
  • April 2020
  • March 2020
  • February 2020
  • October 2019
  • July 2019
  • April 2019
  • February 2019
  • October 2018
  • March 2018
  • August 2013
  • June 2013
  • May 2013
  • April 2013
  • March 2013
  • January 2013
  • December 2012
  • November 2012
  • October 2012
  • June 2012
  • May 2012
  • April 2012
  • February 2012
  • January 2012
Tweets by @nuwelied
tweets
Proudly powered by WordPress