Markus 7:18 en 19 word ook gebruik as sogenaamde bewys dat YHVH se voedselvoorskrifte opgehef is en dat die mens enige soort vleis mag eet. Is dit egter wat hierdie teksvers leer? Lees verder: Les10VoedselwetteMensIngaan
Category Archives: YHVH se Voedselvoorskrifte.
Les 11: Wat Betref die Offervleis aan Afgode
In Paulus se tyd was die vleis wat aan afgode geoffer was dikwels ook op die markte te koop aangebied. Die koop en eet van sulke vleis het ‘n twispunt geword omrede daar nie spesifiek in Torah hierna verwys word nie. Lees verder: Les11VleisAfgode
Les 12: Jy Eet Wat Jy Is En Jy Is Wat Jy Eet
YHVH het ons geskape en Hy weet wat vir ons as mens die beste is (Jer. 7:23). As ons Skepper het Hy ook die reg om te besluit wat is, en wat is nie, voedsel vir ons. Geloof in Hom is ‘n vaste vertroue dat Hy ons belange op Sy Vaderhart dra en weet wat die beste vir ons is. Liefde vir Vader-God is om met vreugde in alles aan Hom gehoorsaam te wees. Lees verder: Les12VoedselwetteEetWatIs
Les 13: YHVH se Voedselvoorskrifte en die Wetenskap
In hierdie les (deel 1 en deel 2) is die fokus op die wetenskap en YHVH se voedselvoorskrifte: Lees verder:
Les 13 Deel 1: Les 13VoedselwetteWetenskapDeel1
Les 13 Deel 2:. Les13VoedselwetteWetenskapDeel2
Les 14: Verklaring van Levitikus 11:32 tot 36
Levitikus 11:32 tot 36 is een van daardie Skrifgedeeltes waar die kennis en insig van die ware betekenis verskuil is en dit van ons vereis word om dit te gaan delf en die Afgesonderde Gees te vertrou om dit aan ons te openbaar. Lees verder: Les14VoedselwetteVers32tot36
Les 15: Die Onderhoud van die Tabernakel
Ons liggame is ‘n tempel van die Afgesonderde Gees. Hierdie tabernakel (tempel) moet onderhou word sodat dit ‘n geskikte woonplek vir die Afgesonderede Gees kan wees. Lees verder: Les15VoedselwetteOnderhoud