Is al die hedendaagse Jode (Israeliete), selfs die wat in Israel bly, wel almal afstammelinge van Abraham, Isak en Jakob? Wie is die ware Israel? Hierdie is vrae wat ons moet kan beantwoord soos ons die einde van dae bereik! Lees verder: GB.Nov15WieJoodIsrael
Category Archives: 2015
Hanukkah – Toewyding
Aangesien Hanukkah dus nie een van YHVH se Vasgestelde Tye is nie, is dit nodig om oor die viering van hierdie ‘fees’ te besin! Die feit dat Hanukkah nie Torah gefundeer is nie, naamlik nie deel is van die onderrig en instruksies van die eerste vyf boeke van die Skrifte nie, is rede vir die vraag of hierdie ‘fees’ hoegenaamd gevier behoort te word? Lees verder: GB.Nov16HanukkahHersien
Wie Is Jou Rabbi?
In ‘n onlangse skrywe wat van die Hebrew Roots Teaching Institute (HRTI) ontvang is, maak hulle die volgende stelling: Believers from the house of Israel, also known as Ephraim or Joseph, who is generally known as ‘Messianics’, is commanded by the Torah to listen and learn from the House of Judah. Die vraag wat ek vra, en hopelik jy ook, is of Yeshua met hierdie skrywe (‘opdrag’) van HRTI sal saamstem? Lees verder: Okt15Leermeester
Yom Teruah of Rosh HaShanah?
Rabbynse Judaïsme noem Yom Teruah ook Rosh HaShanah. Het jy jouself al ooit gevra wat die oorsprong van Rosh Hashanah is en of dit volgens die Skrifte bewys kan word? Is dit deel van YHVH se Vasgestelde Tye? Lees verder: Yom Teruah of Rosh HaShanah
Die Huweliksverbond
Die huwelik is `n verbond tussen `n man en `n vrou. Begrip van die doel en betekenis van die huweliksverbond sal uiteengesit word aangesien dit die grondslag lê vir `n suksesvolle en gelukkige huwelik wat deur YHVH geseën sal word. Die rol van YHVH in hierdie verbondsverhouding, sowel as die rol van die man en vrou, sal verduidelik word. Hierdie studie is vir die wat getroud is, of beplan om te trou, of wonder hoekom hulle getroud is. “To change your marriage from bland to grand”. Lees verder: KursusHuwelikHersien
Ons Hebreeuse Wortels Hersien
Indien ons Hebreeuse wortels by ons voorvader Abraham begin, waar eindig dit? Ons is eenstemmig dat Abraham, Isak en Jakob ons voorvaders is. Maar wie almal van Jakob se nageslag, en spesifiek die van die stam van Juda, is ons voorvaders? Anders gestel: Is die wysgere van Rabbynse Judaïsme ook ons voorvaders? Ons kan hierdie vraag slegs beantwoord indien ons meer duidelikheid het oor wat die definisie van Rabbynse Judaïsme is. Lees verder: HebreeuseWortelsHersien
Aviv En Die Maankalender
Die debat oor die maankalender sal seker voortduur tot Yeshua weer kom. Die siening van Rabbynse Judaïsme en die Karaïete verskil oor hoe word die begin van ‘n nuwe maand vasgestel. So verskil hierdie twee groepe ook oor hoe word die begin van die nuwe jaar vasgestel. Hierdie artikel sal antwoorde gee oor hierdie verskillende sieninge:AvivEnMaankalender