Die shabbat is die teken dat YHVH alles in 6 dae geskape het en ook ‘n teken dat ons kan weet dat YHVH ons God is (Eseg. 20:20).Die gees wat in die wêreld aan die werk is, wil juis die teken van die shabbat uitwis. Lees Verder: Les 6 Shabbat Ongehoorsaamheid
Monthly Archives: April 2012
Les 7: Torah, My Hartsbegeerte
‘n Torah leefwyse is die pad van heiligmaking wat bydra tot ‘n verhoogde sensitiwiteit vir dit wat sonde is en hoe meer sal die besef posvat dat die wet heilig, regverdig en goed is. Daarom neem die begeerte en die wil om volgens Torah te leef steeds daagliks toe. Lees verder: Torah Hartsbegeerte
Les 7: Die Shabbat en die Hernieude (Nuwe) Verbond
Aanvanklik het die gemeente van Handelinge hoofsaaklik uit Jode bestaan. Die vraag is dus of hulle steeds die Shabbatsgebod gedenk en afgesonder (geheilig) het en of hulle die Shabbat met Sondagaanbidding vervang het? Lees verder: Les7: Shabbat Nuwe Verbond
Les 8: Die Geskiedenis en die Shabbat
Die opheffing van die Shabbat en die vervanging daarvan met Sondagaanbidding, asook die wegdoening van YHVH se feeste en die vervanging daarvan met mensgemaakte feeste, het geleidelik oor tyd plaasgevind. Hierdie geskiedenis sal kortliks bespreek word. Lees verder: Les 8: Geskiedenis en Shabbat
Les 9: Die Shabbat en Leerstellings van Mense.
Die woorde van Yeshua Messias weerklink steeds vandag in menige kerkgebou, naamlik: Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is!! Lees verder: Les9:Shabbat en Leerstellings Mense
Les 10: Handleiding om Shabbat te Gedenk
Die doel van hierdie handleiding is ‘n poging om die vraag insake hoe die Shabbat op gepaste wyse begin kan word, te antwoord. Lees verder: Les10ShabbatViering