YHVH se Geregtigheid

YHVH se geregtigheid beteken om aan God se standaard en vereiste te voldoen en behels geloof en gehoorsaamheid. Geloof in Yeshua as die Messias en gehoorsaamheid aan YHVH se onderrig en instruksies (Torah). Diegene wat nie hieraan voldoen nie het hulle eie geregtigheid opgerig. Lees verder: .YHVH se Geregtigheid

Die Soeker-Sensitiewe Kerk

‘n Soeker-sensitiewe kerk (seeker-sensitive church) is ‘n kerk wat daarna strewe om die kerk meer aanloklik en aanvaarbaar vir almal – gelowiges en ongelowiges – te maak. Die doelwit is om ‘n vriendelike omgewing te skep waar almal tuis voel en waar die behoeftes van die mens aangespreek word. Dit is pogings om sogenaamde herlewing in die gemeente te bewerkstellig. Lees verder: Soeker-Sensitiewe Kerk