Christene sal eenstemmig wees dat daar net een Lewende God is en dat dit die God is wat hulle dien! Maar sou aan hulle Spr. 30:4 voorgehou word, sal weinig die vraag in hierdie teksvers kan antwoord, naamlik: En hoe is sy Naam? En hoe is die Naam van Sy Seun – as jy dit weet? Lees verder: GB1.Jan13.WatterGod