Die kerk gebruik graag 2 Kor. 3:5 tot 18 as bewys dat gelowiges in Yeshua vry van die wet is, naamlik vry van Torah, en dat diegene wat dus glo dat YHVH se wet steeds onderhou moet word ‘n bedekking oor hulle hart het (2 Kor. 3:15) en dus mislei is. Maar is dit werklik wat Paulus ons hier wil leer? Lees verder: GB2.Feb13MosesSluier
Monthly Archives: March 2013
Die Afgesonderde Naam
Vir ‘n studie oor die Ware Name van Vader-God en die van Sy Seun, Die Gesalfde Een, word Gerrie Coetzee se studie “God van die Verbond” aanbeveel. In deel 1 word die Name van die Vader en Sy Seun bespreek, en in deel 2 word die Verbond bespreek: God vd verbond Finaal