Met Watter Gees Is Jy Gevul (Gedoop)?

Dit is so maklik om te sê: Ek is gevul (gedoop) met die Afgesonderde (Heilige) Gees . Gelowiges sal ook baie maklik verklaar dat hulle deur die Afgesonderde Gees gelei word. Die vraag is egter: Hoe seker kan jy en ek wees dat ons wel met die Afgesonderde Gees gevul is en alleenlik deur die Afgesonderde Gees gelei word, veral wanneer ons dinge doen en sê in die Naam van YHVH Yeshua? Wat is die maatstaf van vulling met YHVH se Gees? Is dit, soos baie glo en geleer is, om in ‘n vreemde taal te praat, te bid en te aanbid?  Die antwoord  op hierdie vrae sal waarskynlik ‘n verrassing en ontnugtering vir baie wees! Lees verder: GB1.Jan14WatterGees