Purim: Die Fees van Ester

Beide Hanukkah en Purim is geskiedkundige gebeure waar Israel uitwissing in die gesig gestaar het, maar deur YHVH op ‘n bonatuurlike wyse gered was. Dit opsigself is rede om hierdie gebeure op gepaste wyse in herinnering te roep, maar nie as deel van die Feestye van YHVH  nie. Lees meer oor Purim: GB3.Mrt14Purim