Gebed

Gebed is ons enigste kommunikasie met die Skepper Lewende God. Terwyl Hy met ons kommunikeer deur die Skrif, drome, visioene en ander mense, kan ons net met Hom praat deur gebed. Die Christelike gebedsvorm is dikwels nie anders as die  spreekwoordelike inkopielys van “ek wil hê” en “gee my”! Daarom is die doel van die artikel om ons denke te vernuwe deur eerder die Hebreeuse vorm van lofprysing, eer en aanbidding te gebruik wanneer ons in gebed tot יהוה nader. Lees verder: Gebed, Die oggend- en aandgebed is hier aflaaibaar: morning prayer_oggendgebed, nighttime prayer_aandgebed