Eenheid in die Liggaam van Yeshua

Daar is geen sprake van eenheid in die Liggaam van Yeshua nie. En tog bevestig Yeshua se gebed vir Sy studentevolgelinge, soos dit in Joh. 17:20-23 opgeteken is, die absolute noodsaaklikheid van hierdie eenheid! Waar verdeeldheid heers, is die Gees van God nie teenwoordig nie!! Verdeeldheid in die Liggaam van Yeshua is baie selde die werk van Afgesonderde Gees, maar word feitlik altyd veroorsaak deur rebellie teen gesag, deur selfsug (hoogmoed) en deur vals motiewe! Opgesom: Verdeeldheid is hoofsaaklik weens gebrek aan ’n Koninkrykvisie! Lees verder: EenheidLiggaam

Volksmoord

Met die volgende “It’s Time” wat 27 Oktober in Pretoria sal plaasvind, is “dit tyd” om jouself die volgende te vra: Is jy besig om, soos Hitler en ander, jou eie volk om die lewe te bring? Jy kan slegs negatief op hierdie vraag antwoord indien jy die Skepper-Lewende God dien op Sy voorwaardes, indien jy die vereistes nakom wat Hy daargestel het – nie die Pous nie, nie jou predikant nie en ook nie die leier van jou Messiaanse groep nie. Lees verder: Volksmoord