Lidmate van ‘n denominasie of bediening moet verstaan wat die taak van die leier en leierskap is, naamlik: Om die lidmate (gemeente) na Yeshua te lei en om hulle te leer hoe om Sy dissipels te wees en in alles aan Hom gehoorsaam te wees. Indien die leier en leierskap nie hieraan voldoen nie, en dit nie hulle doelwit is nie, bestaan die gevaar van geestelike mishandeling in een of ander vorm. Lees verder: Apr19.GeestelikeTeistering2(Hersien)
Monthly Archives: April 2019
Geestelike Mishandeling (Deel 1)
Talle gelowiges in Messias is slagoffers van geestelike mishandeling (spiritual abuse), of soos dit ook genoem word: geestelike manupilasie, outoritêre dominansie, geestelike teistering, psigologiese slawerny, geestelike aanranding en selfs geestelike verkragting. Is jy dalk \n slagoffer? Lees verder: Apr19. GeestelikeTeistering(Hersien)
Menseverering
Wie of wat is die belangrikste in jou lewe? Waarop word jou hardverdiende geld uitgegee? Raak jy ook soos ‘n skoolkind opgewonde oor al die onnodige “publieke vakansiedae” wat die land se ekonomie nog verder lamlê? Miskien mis jy ook 6 April se Van Riebeeckdag en 10 Oktober se Paul Krugerdag. Besin mooi of jy dalk sommige mense belangriker ag as ons Skepper-Lewende God en dalk steeds die wêreldstelsel ondersteun, eerder as om ‘n gesonde en lewende verhouding met Vader te hê. Jy kan nie albei doen nie. Lees verder: Menseverering