Beide Hanukkah en Purim is geskiedkundige gebeure waar Israel uitwissing in die gesig gestaar het, maar deur YHVH op ‘n bonatuurlike wyse gered was. Dit opsigself is rede om hierdie gebeure op gepaste wyse in herinnering te roep, maar nie as deel van die Feestye van YHVH nie. Lees meer oor Purim: GB3.Mrt14PurimV2
Monthly Archives: October 2019
Balletskoentjies
Wat het ‘n ysskaatsvertoning te doen met onderwerping aan die gesag van Abba en met die Prins van Vrede? Lees hierdie pragtige vergelyking en die geestelike betekenis daarvan soos deur Hein Zentgraf geskilder word: Lees verder: balletskoentjies