Riglyne tot die verwelkomimg van die Shabbat

Dit is uiters verkwikkend om ‘n paar minute te gebruik om Shabbat te verwelkom, om af te skakel van die week se sorge, laste, probleme en te ontspan in Vader se Teenwoordigheid. Dit noodsaaklik om te weet dat daar geen voorafopgestelde rituele of metodes in Skrif is waarvolgens Shabbat welkom geheet of ingewy word nie. Die artikel by hierdie skakel bevat egter riglyne tot verwelkoming van die weeklikse Shabbat. Lees verder: Inleiding tot Shabbat