Watter God Dien Jy? En Weet Jy Sy Naam?

Christene sal eenstemmig wees dat daar net een Lewende God is en dat dit die God is wat hulle dien! Maar sou aan hulle Spr. 30:4 voorgehou word, sal weinig die vraag in hierdie teksvers kan antwoord, naamlik: En hoe is sy Naam? En hoe is die Naam van Sy Seun – as jy dit weet? Lees verder: GB1.Jan13.WatterGod