Les 6: Teshuva (Deel 1)

YHVH se laaste afsprake in die jaarlikse siklus van bestemde tye word vooraf gegaan deur ‘n tydperk bekend as Teshuvah. Volgens die Joodse kalender is die aanvang van Teshuvah altyd op die eerste dag van die maand Elul en eindig op die Dag van Versoening (Yom Kippur) – ‘n tydperk van 40 dae. Lees verder: Les 6 (Deel1):Teshuva