Les 6 (Deel 2): Teshuva

Teshuvah beteken terugkeer. Dit is om terug te keer na Torah, naamlik na YHVH se liefdevolle onderrig vir ‘n lewe as geregverdigde in Yeshua Messias. Dit is om met berou en verootmoediging terug te keer nadat selfondersoek gedoen is van jou geestelike welstand. Is jy die persoon wat YHVH beplan het jy moet wees of het jy weg beweeg van Sy skeppingsdoel vir jou? Lees verder: Les 6 (Deel 2): Teshuva