In Die Voetspore Van Die Gemeente Van Handelinge

Die Messiaanse Beweging het misluk, of is besig om te misluk, en in hierdie artikel sal ek die redes vir my standpunt verduidelik. Nou voordat ek ‘gekruisig’ gaan word oor hierdie gewaagde stelling, wil ek daarop wys dat daar ander is wat dieselfde standpunt het!! Lees verder: GB1.16Die VoetsporeGemeenteHandelinge