Die Eenheid van God

Die sh’ma van Deut. 6:4 word daagliks deur talle gelowiges bely, naamlik: יהוה-God is Een (echad)!! Maar wat verstaan jy en ek is die betekenis van echad?? Is יהוה-God ‘n korporatiewe (saamgestelde) eenheid of ‘n absolute (enkelvoudige) eenheid en is Yeshua God of mens? Lees verder: Eenheid van God en Is Y’shua God