Hanukkah – Fees van Ligte: Herbesin

Aangesien Hanukkah nie een van YHVH se Vasgestelde Tye is nie, is dit nodig om oor die viering van hierdie fees te besin! Die feit dat Hanukkah nie Torah gefundeer is nie, naamlik nie deel is van die onderrig en instruksies van die eerste vyf boeke van die Skrifte nie, is rede vir die vraag of hierdie fees hoegenaamd gevier behoort te word? Lees verder: GB.Nov18HanukkahHersien2