Onpartydige Opregtheid

Verstaan jy wat is יהוה se onpartydige opregtheid? Kan jy op navraag dit uit die Skrif verduidelik? En die vraag is ook of die Christendom dit verstaan? Die doel en betekenis God se onpartydige opregtheid word in die volgende artikel bespreek: GB1.20GeregtigheidHersien