Die Fondament Van Ons Geloof

Ons moet by die begin van YHVH se Woorde aan die mens begin, want dit is die fondament van ons geloof. Hierdie fondament is in die Skrifte van die ou verbond gegiet en bestaan uit die eerste vyf boeke van die ou testament, naamlik die Torah (die wet). Ons lees in 1 Kor. 3:11 die volgende: Want niemand kan ‘n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Yeshua die Messias.

Lees verder: Fondament Van Ons Geloof

3 thoughts on “Die Fondament Van Ons Geloof

Leave a Reply