Aanbid Jy ‘n Goue Kalf?

Dit is so maklik om oortuig te wees dat daar geen afgode in ons lewe is nie. Maar hoe seker is jy en ek hiervan? Aanbid ons nie dalk ‘n goue kalf sonder dat ons daarvan bewus is nie, veral omdat ons met ywer en opregte bedoelings YHVH dien!? Dit is nodig dat ons weer ernstig hieroor moet besin!

Lees verder: Aanbid Jy ‘n Goue Kalf

Leave a Reply