Vry van die Wet of Vry Onder die Wet?

Baie is bewus van die voortdurende debat oor die wet en die genade, naamlik tussen diegene (die tradisionele kerk) wat glo dat die gelowige van die hernieude (nuwe) verbond vry van die wet is, want hulle is onder die genade en diegene (Messiaanse gelowiges) wat glo dat hulle wel onder die genade is, maar nie sonder die wet nie. Wie is reg? Lees verder: Die Wet en Genade

Leave a Reply