Geestelike Mishandeling (Deel 2)

Lidmate van ‘n denominasie of bediening moet verstaan wat die taak van die leier en leierskap is, naamlik: Om die lidmate (gemeente, groeplede, partners) na Yeshua Messias te lei en om hulle te leer hoe om Sy dissipels te wees en in alles aan Hom gehoorsaam en onderdanig te wees. Indien die leier en leierskap nie hieraan voldoen nie, en dit nie hulle doelwit is nie, bestaan die gevaar van geestelike mishandeling in een of ander vorm. Lees verder: GeestelikeTeistering Deel 2

2 thoughts on “Geestelike Mishandeling (Deel 2)

  1. Hey almal, Ek geniet dit regtig nie die werklike internet-site! Dit is beslis ‘n pragtige bladsy. Almal van ons sien uit daarna nog meer interessante inligting in wat jy draai uit tot wees publiseer in die toekoms te lees. Ek het geleer ‘n hele klomp van hierdie. Dankie vir jou insig.

Leave a Reply