Om te Judaïseer

Die Augustus 2010 uitgawe van Joy Magazine bevat ‘n artikel van Dr Peter Hammond van Frontline Mission met die titel: The Return of the Judaizers. In hierdie artikel word daar kritiek gelewer, asook gewaarsku, teen Christene wat Judaïseer. Die doel van my skrywe is nie om al die stellings wat deur Dr Hammond gemaak word te weerlê of te debateer nie, maar wel om perspektief te gee op die betekenis van Judaïseer. Lees verder: Judaiseer

Leave a Reply