Hy Wat Die Antimessias Teëhou

Die doel van hierdie skrywe is nie om die wegraping, of die verskillende sieninge oor die wegraping, te bespreek nie, maar om die betekenis van 2 Thess. 2:6 tot 10 te ondersoek veral met verwysing na die Antimessias en ten opsigte van wat Paulus skryf, naamlik:  net totdat hy wat nou teëhou, uit die weg geruim is. Wie hou die Antimessias teë en wie gaan weggeraap word? Lees verder: AntiMessias Teehou

Leave a Reply