Les 1: Instelling van die Shabbat

Die doel van hierdie studie is om die shabbat en die shabbatsgebod te ondersoek en duidelikheid te kry of Sodagaanbidding die shabbat vervang het. Wanneer ons met die waarheid in YHVH se Woord gekonfronteer word, word ons gedwing om `n besluit te neem, want die Woord gaan ons oordeel. Lees Verder: Les 1: Shabbat Instelling

Leave a Reply