Paasfees

  • Die Paasfees (Easter) Misleiding: Is Pesag (Paasfees; Pasga; Passover) en Easter name vir dieselfde fees met dieselfde betekenis? Hoeveel Christene verstaan die verskil tussen die ware Pesag en die heidenfees Easter? Is dit belangrik om hierdie verskille te verstaan, of is opregte en goeie bedoelings die vrypas om voort te gaan soos van kleintyd af geleer was? Hoe seker is jy dat die wyse wat jy Pesag (Paasfees) gedenk Skriftuurlik is en die Almagtige Skepper-God, YHVH, daardeur vereer en aanbid word? Lees verder: DwalingPaasfees2
  • Op Watter Dag is Yeshua Gekruisig? Miljoene Protestante en Katolieke glo dat Yeshua Messias op `n Vrydag (Goeie Vrydag) gekruisig was en op Sondag (Opstanding Sondag) uit die dood opgestaan het. Vir bykans 2 millennia vier die kerk Goeie Vrydag en Opstanding Sondag. Is dit egter feitelik korrek? Lees verder: WatterDagKruisiging2
  • Pesag Versus Easter: Wat Doen die Kerk? Dit wil voorkom of die wêreld die waarheid weet dat Pesag (Paasfees) en Easter nie dieselfde fees is nie, terwyl die meerderheid Christene onkundig hieroor is, of nie hierdie waarheid wil hoor nie!! Wat doen die kerk hieraan? Lees verder: Wat Doen Kerk
  • Die Vergete Deel van Pesag: Die doel van hierdie artikel is om die vraag te vra en te ondersoek hoekom die ander twee feeste wat deel is van Pesag nie deur Christene gedenk word nie!? Lees verder: Fees Vergeet
  • Die Pesagseder Handleiding: Talle gelowiges wat terugkeer tot hulle Hebreeuse wortels vier Pesag op 14 Nisan en op gepaste wyse deur ‘n Pesagmaal (Sedermaal) as gesin, of saam met familie en vriende, te eet. Hierdie handleiding is ‘n hulpmiddel vir die Pesagseder. Lees verder: Die Pesagseder Handleiding