Volg jy nog steeds die kerkgepeupel?

Volg jy nog steeds die kerkgepeupel? Is jy ook een van daardie wat jouself nie kan wegskeur van die alles-volgende meerderheid nie? Glo jy jou leraar weet alles en betaal hom om jou te leer? Sê my: indien ‘n klomp mense bo op ‘n hoë gebou in ‘n ry staan en die een na die ander spring af, gaan jy dit ook doen? Indien nie, hoekom breek jy nie weg van al die leuens van die kerk nie en volg suiwer Skrif – God se Woord. Lees verder: Kerkgepeupel volg nie